Groot rol­bal dié week in Graaff-reinet

Graaff-Reinet Advertiser - - Colesberg -

GRAAFF-REINET — Wat ‘n won­der­li­ke week van rol­bal!

Die 2017 SAPD All Ca­pe Rol­bal­kam­pi­oen­skap­pe het op Sa­ter­dag, 23 Sep­tem­ber, in Graaff-reinet op die plaas­li­ke rol­bal­baan af­ge­skop.

Die toer­nooi duur ‘n vol­le week en sal op Sa­ter­dag, 30 Sep­tem­ber, af­sluit.

Veer­tien span­ne - ver­teen­woor­di­gend van die Wes- en Oos-kaap, Noord-kaap en Suid­we­skaap - neem deel aan dié toer­nooi.

Span­ne be­staan­de uit af­ge­tre­de po­li­sie be­amp­tes neem ook deel aan dié kom­pe­ti­sie.

Dit is die twee­de jaar wat hier­die kom­pe­ti­sie aan­ge­bied word met Graaff-reinet wat as dié jaar se gas­heer op­tree.

Daar word mee­ge­ding in en­kel­spel so­wel as drie­spel.

Die deel­ne­men­de rol­bal­spe­lers wat dié week mee­ding aan die 2017 SAPD All Ca­pe Rol­bal­kam­pi­oen­skap­pe.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.