La­er Volk­skool-leer­ders stap flink

Graaff-Reinet Advertiser - - Graaff-reinet -

GRAAFF-REINET — La­er Volk­skool se leer­ders ge­niet tot dus­ver ’n heer­li­ke len­te en om fiks te bly, het die skool ’n len­te­stap vroeg Don­der­dag­og­gend ge­hou.

Die leer­ders het ge­sels-ge­sels deur die dorp se stra­te ge­loop waar­na hul ook dan deur die dorp se berg­pad ge­wan­del het.

Met hul aan­koms te­rug by die skool is daar groot pret ge­had toe die leer­ders weer eens deel kon neem aan ‘n kleur-oor­log waar die leer­ders en on­der­wy­sers me­kaar met hel­der­kleu­ri­ge verf kon spuit het.

Dit was voor­waar ‘n pret­ti­ge ma­nier om ‘n ver­mo­ën­de der­de skool­kwar­taal af te sluit.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.