Pe­trus en A­lis­mi trou op Doorn­berg

Graaff-Reinet Advertiser - - Nieu-bethesda -

NIEU-BETHESDA — Pe­trus, seun van Peet en Han­na van Heer­den, en A­lis­mi, dog­ter van A­li­da S­mit (voor­heen van Mid­del­burg, KP) is op Sa­ter­dag, 23 Sep­tem­ber, in die NG Kerk in die klein dor­pie Nieu-bethesda in die eg ver­bind.

Die ont­haal het plaas­ge­vind in die groot lu­sern­skuur op die fa­mi­lie­plaas, Doorn­berg, 9km van­af Nieu-bethesda. V­rien­de en fa­mi­lie van so ver as Bel­gië, A­me­ri­ka en Nieu-see­land het tot laat­aand heer­lik saam­ge­kui­er.

Pe­trus en A­lis­mi is tans woon­ag­tig in Kaap­stad maar be­oog om op ‘n la­ter sta­di­um na die fa­mi­lie­plaas te ver­huis

Die Van Heer­den-ge­sin ver­wel­kom A­lis­mi! Fo­to: Sa­ri­na En­gel­brecht.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.