Dorp se at­le­te vaar uit­ste­kend by kam­pi­oen­skap

Graaff-Reinet Advertiser - - Middelburg -

MID­DEL­BURG — Mid­del­burg se at­le­te het die af­ge­lo­pe na­week gaan deel­neem aan die Sa­cs­sa-by­een­koms te Sa­sol­burg.

Al­te­saam 1 200 at­le­te het aan dié by­een­koms deel­ge­neem waar­ty­dens Jan­nie Blom van Mid­del­burg as die Vic­tor Lu­dorum aan­ge­wys is. An­na Blom was eer­ste in die 400m en het ’n twee­de plek be­haal in die 200m. Ma­ri­let Blom was eer­ste in ge­wig­stoot en tur­bo-s­pies!

A­me­lie Vis­ser was der­de in die 100m, ter­wyl Mat­thi­as Vis­ser eer­ste was in tur­bo-s­pies.

Dit was straw­we kom­pe­ti­sie met goeie kwa­li­fi­se­ren­de tye. Baie ge­luk aan al die at­le­te met hul puik pres­ta­sies. An­na en Ma­ri­let Blom is bei­de op­ge­neem in die Top 30-span wat in Pot­chef­stroom en P­re­to­ria gaan deel­neem la­ter die jaar.

Jan­nie Blom van Mid­del­burg.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.