Aar­tjie na sy vaar­tjie

Graaff-Reinet Advertiser - - Graaff-reinet -

GRAAFF-REINET — Lou­is S­te­phan La­te­gan (be­ter be­kend as S­te­phan La­te­gan) is ver­le­de week by Ho­ër Volk­skool se prys­uit­de­ling aan­ge­kon­dig as die on­der-hoof­seun van Ho­ër Volk­skool (2018), as­ook die hoof­seun van die skool se Huis Cron­je-kos­huis vir 2018.

D­rie-en-der­tig jaar ge­le­de was hier­die lei­er se pa,

Lou­is S­te­phan

La­te­gan (ook be­ter be­kend as S­te­phan

La­te­gan) aan­ge­wys as die on­der­hoof­seun van Ho­ër

Volk­skool

(1985), as­ook die hoof­seun van Huis

Cron­je (1985).

S­te­phan La­te­gan (Snr) en sy ge­sin is tans woon­ag­tig op die plaas T­wee­fon­tein, in die Graaff­rei­net-dis­trik.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.