As­her­vil­le-leer­ders se har­de werk word be­loon

Graaff-Reinet Advertiser - - Skole | Schools -

GRAAFF-REINET — Ver­le­de Vry­dag, 20 Ok­to­ber, het die As­her­vil­le Se­kon­dê­re Skool hul jaar­lik­se ge­hou.

Dié ge­leent­heid was weer eens die hoog­te­punt van die skool se vier­de kwar­taal.

Die dag het aan die leer­lin­ge be­hoort wat toe­ken­nings ont­vang het vir a­ka­de­mie­se pres­ta­sies ter­wyl die veel­sy­dig­heid van deel­na­me op an­der ter­rei­ne ook in ag ge­neem is.

Ilon­ka Di­bakwa­ne, ‘n oud-leer­der van die skool en tans ‘n on­der­wy­ser by die Kroon­va­le P­ri­mê­re Skool, het as gas­spre­ker ty­dens die funk­sie op­ge­tree en ‘n tref­fen­de bood­skap ge­le­wer.

Die skool be­dank al die ou­ers vir hul teen­woor­dig­heid by dié spe­si­a­le ge­leent­heid, so­wel as die on­der­wy­sers en leer­ders vir hul har­de werk deur die jaar.

Die per­so­neel van die As­her­vil­le Se­kon­dê­re Skool met die skool se jaar­lik­se di­plo­ma­pleg­tig­heid.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.