Dié fa­mi­lie se ap­pels val nie ver van die boom nie

Graaff-Reinet Advertiser - - Schools | Skole -

Dit is nie al­dag dat d­rie hoof­mei­sies van een skool uit d­rie ge­ne­ra­sies van die­self­de fa­mi­lie kom nie - 60 jaar ge­le­de was Estel­le Her­holdt (Van Vuur­en) hoof­mei­sie van Ho­ër­skool Mid­del­burg, waar­na haar dog­ter A­let S­choom­bee (Her­holdt) in 1985 en toe haar klein­dog­ter, Esté S­choom­bee, in 2017 ook hoof­mei­sies by Ho­ër­skool Mid­del­burg was. Lei­er­skap is ver­se­ker ‘n sterk­punt in hul ge­ne!

MHS se s­kool­hoof, Ma­ri­aan St­an­nard (mid­del) spog hier met MHS se on­der-hoof­lei­ers, JP Jou­bert en Bi­an­ca Gouws (links) en hoof­lei­ers, A­niel van De­ven­ter en C­li­ve G­reen (regs). Die by­ko­men­de le­de van die LRR vir 2018 is Jan­nie Blom, S­haan Blaauw, Rein­hardt Pel­ser en An­na Blom.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.