Blok­kies-kom­bers uit­ge­loot ten ba­te van plaas­li­ke te­huis

Graaff-Reinet Advertiser - - Voorblad -

Dié kom­bers be­staan uit hon­der­de ver­skil­len­de kleu­re blok­kies

GRAAFF-REINET — ‘n Prag­ti­ge blok­kies-kom­bers is on­langs ge­maak vir uit­lo­ting ten ba­te van die Huis van der Graaff te­huis vir be­jaar­des in Graaff-reinet.

Dié blok­kies-kom­bers be­staan uit hon­der­de ver­skil­len­de kleu­re blok­kies en is i­de­aal vir daar­die spe­si­a­le piek­niek in die so­mer­maan­de of om as ‘n speel­kom­bers vir kleu­ters te dien.

Die fond­se wat ge­ïn word deur die uit­lo­ting van die kom­bers, sal

vir die sty­wing van Huis van de Graaff se kof­fers toe­ge­wend word.

Daar word ‘n be­roep op die ge­meen­skap ge­doen om dié pro­jek te on­der­steun. Loot­jies is be­skik­baar by Our Yard in So­mer­set S­treet en Pick n Pay in Kerk­straat teen R100 elk. Die trek­king sal op 15 De­sem­ber plaas­vind.

Die kom­bers het twee by­pas­sen­de kus­sing­slo­pe. ‘n K­nie­kom­bers - wat ge­he­kel is van sui­wer wol - sal ook ty­dens die trek­king as troos­prys uit­ge­loot word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.