La­er Volk­skool ver­eer 2017 se uit­blin­kers

Graaff-Reinet Advertiser - - Voorblad -

GRAAFF-REINET — Ver­le­de Don­der­dag­aand, 2 No­vem­ber, het La­er Volk­skool hul jaar­lik­se prys­uit­de­ling in die skool­saal ge­hou.

Die af­fê­re was weer eens 'n spog­ge­leent­heid waar die jaar se uit­blin­kers ver­eer is - leer­ders is vir hul har­de werk ge­du­ren­de die jaar in a­ka­de­mie, sport en kul­tuur er­ken.

Ty­dens die ge­leent­heid is die skool se nu­we hoof­lei­ers ook aan­ge­kon­dig, hul­le is S­te­phan Kir­sten (on­der­hoof­seun), Hen­nie Bar­nard (hoof­seun), Ca­rien de Wet (hoof­mei­sie) en Dan­ni­ta du P­les­sis (on­der­hoof­mei­sie). La­er Volk­skool se hooàei­ers vir 2018 is: S­te­phan Kir­sten (on­der­hoof­seun), Hen­nie Bar­nard (hoof­seun), Ca­rien de Wet (hoof­mei­sie) en Dan­ni­ta du P­les­sis (on­der­hoof­mei­sie). La­er Volk­skool se Dux leer­ling vir 2017 - Chloé St­an­nard. Mar­lien C­re­we-bro­wn is La­er Volk­skool se mees veel­sy­dig­ste dog­ter vir 2017. La­er Volk­skool se mees veel­sy­dig­ste leer­der dié jaar is Lou­is van den Berg. La­er Volk­skool se twee bes­te rug­by­spe­lers: L­li­am van Heer­den en Lou­is van den Berg.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.