S­kuts pres­teer

Graaff-Reinet Advertiser - - Voorblad -

T­re­vor Moos, B­rett Am­ster­dam, Co­wan Swartz, Way­lon du P­les­sis and Matt Har­pur (captain) – he­re seen with Ma­na­ger, Siya M­pum­lo. Ab­sent: Si­net­hem­ba N­du­du­la. Die s­kuts van Ho­ër Volk­skool het goed pres­teer ty­dens die OP se jaar­lik­se prys­uit­de­ling wat on­langs te Koe­does­kloof plaas­ge­vind het. Ho­ër-volk­skool se leer­ders het uit­ge­staan met top pres­ta­sies: An­ni­ka Fit­z­ge­rald - O.14 Da­mes Kam­pi­oen, Ger­rit van der Colff - Lig Pis­tool Kam­pi­oen, Hil­da van der Colff - Ju­ni­or Lug­ge­weer Kam­pi­oen, Mar­co van Eck - OPMSSV Ge­weer Kam­pi­oen en Ju­ni­or Al­ge­he­le Kam­pi­oen Wis­sel­tro­fee, Dil­lon S­tan­dard - O.14 Hand­wa­pen Kam­pi­oen en S­te­fan Neet­ling - Lug Ge­weer Kam­pi­oen. Die vol­gen­de leer­ders ont­vang ook Op-kleu­re: Mar­co van Eck, Dil­lon S­tan­dard en Ger­rit en Hil­da van der Colff.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.