Ta­nia O­li­vier groet Co­les­berg

Graaff-Reinet Advertiser - - Voorblad -

CO­LES­BERG — Dit is met ge­meng­de ge­voe­lens dat Ta­nia O­li­vier hier­die week haar laas­te werks­dag by die plaas­li­ke dok­ters­spreek­ka­mers vol­tooi het.

Na­dat sy op 4 Au­gus­tus 1997 saam met Dr’s Louw, Kemp, D’al­ton en De Jongh, haar loop­baan hier be­gin het, het twin­tig ge­luk­ki­ge ja­re ver­by ge­spoed.

Ten spy­te dat sy el­ke dag tus­sen Nou­poort en Co­les­berg moes pen­del, is daar eg­ter nou nu­we uit­da­gings op die ho­ri­son wat vir haar wink.

Sy het ge­du­ren­de Mei maand haar Hon­neurs in In­dus­tri­ë­le Siel­kun­de deur U­ni­sa ver­werf en skuif nou na ‘n gro­ter prak­tyk in Wit­bank. Aan­ge­sien hul­le nou op ‘n klein­hoe­we(bos­veld­plaas) bui­te Wit­bank gaan woon – wat ‘n groot droom was – het sy dit ook vir haar­self ten doel ge­stel om nou vir haar mees­ters­graad in te skryf. Sy noem dat sy saam met won­der­li­ke men­se ge­werk het en dat hier­die ‘n ge­wel­di­ge leer­skool vir haar was.

Sy het met per­so­neel, pa­si­ën­te en ge­nees­he­re ge­werk. In die werks­op­set het sy te doen ge­kry met kan­toor­ad­mi­nis­tra­sie en fi­nan­si­ë­le be­stuur. Sy was tans in die pos as prak­tyk­be­stuur­der. Dit het waar­de­vol­le ag­ter­gronds­ken­nis ver­skaf. Sy wil graag aan al die be­ken­des deur die ja­re hier­mee groet.

Dit was ‘n voor­reg om deel te kon wees van die ge­meen­skap.

Co­les­berg groet haar ook met ‘n groot dan­kie vir haar by­drae en bes­te wen­se vir die toe­koms! Ta­nia O­li­vier.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.