13 KENNISGEWING

Graaff-Reinet Advertiser - - Voorblad -

In die boe­del van wy­le EFRAIM SLABBERT VAN DER MER­WE

(on­ge­troud) van Huis Wel­ver­diend, Jan­sen­vil­le, oor­le­de 22 Au­gus­tus 2017

NO. 3064/2017

Ken­nis word hier­mee ge­gee oor­een­koms­tig die be­pa­lings van sek­sie 29 van die Ad­mi­nis­tra­sie van Boe­dels Wet 1965, dat al­le per­so­ne wat ei­se teen bo­ge­noem­de boe­del het, hul vor­de­rin­ge by die on­der­ge­te­ken­de moet in­dien bin­ne een maand van­af hier­die da­tum. Ge­da­teer op Jan­sen­vil­le van­af 1 De­sem­ber 2017 vir ‘n tyd­perk van 21 dae.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.