Dis lek­ker om fiets te ry

Graaff-Reinet Advertiser - - Voorblad -

GRAAFF-REINET – Plaas­li­ke fiets­ry­lief­heb­bers, Jo­hann S­par­ri­us en Way­ne van Log­ge­ren­berg, hoop om weer nu­we le­we in fiets­ry as ‘n s­port in Graaff-reinet en om­ge­wing te trap.

Se­dert die plaas­li­ke fiets­ry­klub et­li­ke ja­re ge­le­de ont­bind het, het die deel­na­me aan dié s­port af­ge­neem, en hoop S­par­ri­us en Van Log­ge­ren­berg dat hul daar­in kan slaag om dié s­port weer te laat her­leef.

“Daar is on­ge­veer 50 so­si­a­le fiets­ry­ers waar­van ons be­wus is - daar word ge­hoop dat die fiet­sers op ‘n ge­reel­de ba­sis by­me­kaar ge­bring kan word om die spe­ke te laat sing en dié s­port weer op die been te bring,” sê S­par­ri­us. “Ons wil graag vir die in­di­vi­du­e­le fiets­ry­er die ge­leent­heid gee om deel te wees van ‘n ge­or­ga­ni­seer­de groep waar daar rit­te ge­re­ël word met roe­tes wat aan vir al­le fiks­heids­vlak­ke, teg­nie­se ver­mo­ëns en voor­keu­re voor­sien.”

Om hier­die droom te laat re­a­li­seer, het Van Log­ge­ren­berg en S­par­ri­us kop­pe by­me­kaar ge­sit, en aan d­rie op­win­den­de fiets­ry-ge­leent­he­de be­gin be­plan. Die eer­ste daar­van – ‘n na­g­rit - het die pas af­ge­lo­pe Vry­dag, 10 No­vem­ber, on­der die vol­maan plaas­ge­vind met ‘n voor­af­be­paal­de roe­te wat deur die Cam­de­boo Na­si­o­na­le Park ge­kron­kel het

Die ge­leent­heid, met ‘n weer­mag-te­ma, het fiet­sers ge­roep om vir ‘mi­li­tê­re op­lei­ding’ aan te meld. Al­te­saam 22 fiets­ry-en­toe­si­as­te - met by­kans die­self­de hoe­veel­hei­ud on­der­steu­ners - het vir die af­fê­re op­ge­daag. Na af­loop van die fiets­ry - om­trent ‘n ‘mi­li­tê­re pa­ra­de as daar na die uit­rus­tings ge­kyk is - is el­ke deel­ne­mer met ‘m me­dal­je ver­eer.

‘n Be­drag van R1 000, wat deur dié rit ge­ge­ne­reer is, sal aan die ere-veld­wag­ters, ver­bon­de aan die Cam­de­boo Na­si­o­na­le Park, ge­skenk word.

Die do­na­sie sal aan Da­wie Put­ter, die voo­sit­ter van die ere-veld­wag­ters se Berg­fiets­ko­mi­tee oor­han­dig word. Fiets­ry-en­toe­si­as­te wat graag meer wil weet oor die vol­gen­de twee by­een­koms­te, kan Jo­hann S­par­ri­us by 082 5744 637 of spar­ri­u­sj@gmail.com kon­tak. Fiets­ry-en­toe­si­as­te het ver­le­de Vry­dag­aand by, on­der an­de­re, die G­reen­a­cres-ge­bou, in Ca­le­don­straat om aan die fie­tr­sy­ge­leent­heid deel te neem.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.