AP Kerk hou ver­ko­pe dié Vry­dag

Graaff-Reinet Advertiser - - Voorblad -

GRAAFFREINET — Die AP Kerk te A­den­dorp hou Vry­dag, 1 De­sem­ber, straat­ver­ko­pe in Graaffreinet.

Ver­ko­pe sal af­skop om 09:00 ag­ter die NG Groot­kerk in Ca­le­don­straat.

Graaff­rei­net­ters kan uit­sien na heer­li­ke braai­vleis, wors­rol­le­tjies, ker­rie-en-rys, ba­saar poe­dings en so­sa­ties on­der an­de­re.

Moe­nie die ver­rig­tin­ge mis­loop nie!

Kon­tak 084 589 2212 of 083 210 1431 vir meer in­lig­ting of om voor­af be­stel­lings te plaas.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.