S­legs een aand en een ver­to­ning – moet dit nie mis­loop nie!

Graaff-Reinet Advertiser - - Voorblad -

ONMISBAAR: Kui­er saam met Mat­hys Roets op 5 De­sem­ber in Graaffreinet. Hier­die op­tre­de is een wat jy nie mag mis­loop nie. GRAAFF-REINET — Ge­niet ‘n ge­sel­li­ge aand saam met Mat­hys Roets wan­neer hy ‘n draai in Graaff-reinet kom maak.

Roets tree op 5 De­sem­ber by die Pi­o­neers-re­stau­rant in Graaffreinet om 19:00 op.

Kaar­tjies is be­skik­baar teen R100 per per­soon. Be­spre­kings is nood­saak­lik.

Daar sal die aand ook Pi­o­neer­s­kos­mand­jies be­skik­baar wees, so­wel as 'n kon­tant­kroeg.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.