Kui­er saam met die Bos­veld­klong

Graaff-Reinet Advertiser - - Voorblad -

GRAAFF-REINET — Die be­ken­de T­hys, die Bos­veld­klong, tree op 7 De­sem­ber om 19:00 by die Pi­o­neers-re­stau­rant in Graaff-reinet op. Kaar­tjies be­loop R100 elk.

Matthys Lou­rens S­trei­cher, of­te­wel die ver­maak­en­tre­pre­neur T­hys, die Bos­veld­klong, is ‘n veel­sy­di­ge mens.

Hy is al ja­re ‘n ge­re­gis­treer­de mees­ter-af­sla­er, ‘n ge­kwa­li­fi­seer­de veld­gids, ‘n pro­fes­si­o­ne­le skil­de­ry­en por­tret­ra­mer, ‘n Tv-aan­bie­der en -ver­vaar­di­ger - en , ver­al: 'n lék­ker mens! Hy het on­langs sy mu­si­ka­le vaar­dig­heid op die al­bum Op 'n erns­ti­ge noot – ‘n mu­si­kaal­ge­poets­te a­koes­tie­se luis­ter al­bum – spe­si­aal vir fyn­proe luis­te­raars uit­ge­reik.

Nou gaan hy Graaff-rei­net­ters ver­maak met sy for­té: vro­li­ke hu­mor­klan­ke en ko­mie­se li­rie­ke.

Die aand be­loof om een vir die boe­ke te wees, moet dit nie mis­loop nie!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.