Krag­toe­voer sal on­der­breek word GIVING OUR COM­MU­NI­TY A

Graaff-Reinet Advertiser - - Voorblad -

GRAAFF-REI­NET — Die Dr Bey­ers Nau­dé-mu­ni­si­pa­li­teit het die week ken­nis ge­gee dat daar eers­daags ‘n on­der­bre­king van die krag­toe­voer tot se­ke­re woon­buur­te van Graaff-rei­net sal plaas­vind.

Die on­der­bre­king sal Kroon­va­le, Sun­ny­si­de, Man­de­la Park, San­ta­vil­le en Self­bou be­ïn­vloed.

Die e­lek­tri­si­teits­toe­voer tot dié ge­bie­de sal af­ge­sluit sal wees tus­sen 07:00 en 17:00 dié Son­dag, 10 De­sem­ber, om drin­gen­de on­der­houds­werk uit te voer.

Geen waar­borg kan ge­gee word dat die krag­toe­voer vir die he­le tyd­perk af­ge­sluit sal wees nie, en ver­brui­kers moet dit be­skou as­of die krag die he­le tyd voor­sien word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.