DR BEY­ERS NAUDE MU­NI­SI­PA­LI­TEIT

Graaff-Reinet Advertiser - - Voorblad -

ON­DER­BRE­KING VAN KRAG­TOE­VOER: KROON­VA­LE, SUN­NY­SI­DE,

MAN­DE­LA PARK, SAN­TA­VIL­LE EN SELF­BOU

KENNISGEWING ge­skied hier­mee dat die e­lek­tri­si­teits­toe­voer af­ge­sluit sal wees in Kroon­va­le, Sun­ny­si­de, Man­de­la Park, San­ta­vil­le en Self­bou tus­sen 07H00 en 17H00 op SON­DAG, 10 De­sem­ber 2017 om drin­gen­de on­der­houds­werk uit te voer. Geen waar­borg kan ge­gee word dat die krag­toe­voer vir die he­le tyd­perk af­ge­sluit sal wees nie, en ver­brui­kers moet dit be­skou as­of die krag die he­le tyd voor­sien word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.