Be­sig­heids­u­re ver­leng...

Graaff-Reinet Advertiser - - Voorblad -

MIDDELBURG — Le­a­na Bloe­mis­te en Pi­ca­dil­li’s gaan die twee ko­men­de Woens­dae, 13 en 20 De­sem­ber, hul be­sig­heids­u­re ver­leng om al­mal die kans te gee om na werk bie­tjie te gaan ont­span, plan­te te koop, raad te vra en net rus­tig rond te dwaal in die koel aand­lug­gie. Dit wil sê Le­a­na Bloe­mis­te gaan tus­sen 17:00 tot 18:30 ook oop wees en Pi­ca­dil­li’s nog tot 21:00 so­dat ie­der en elk ook die Pop Up-re­stau­rant - DISH - kan on­der­steun! Le­a­na Bloe­mis­te gaan ook op 16 De­sem­ber oop wees van 09:00 tot 12:00 en Pi­ca­dil­li’s van 09:00 tot 14:00.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.