Skool­tjie hou kon­sert

Graaff-Reinet Advertiser - - Voorblad -

COLESBERG — Vry­dag was ‘n baie spe­si­a­le dag vir die kin­ders van die “Litt­le Kid­dy’s” speel­skool.

Die re­de hier­voor was dat hul­le die aand in hul eer­ste kon­sert sou op­tree.

Dit het dan ook in die Bur­ger­sen­trum plaas­ge­vind.

Hul­le het on­der an­de­re Rooi­kap­pie op­ge­voer as­ook die Kruis­woor­de oor­ge­dra.

Baie ge­luk aan Mau­r­een Neels en Es­ta Cu­pi­do Die Litt­le Kid­dy’s dag­sorg/speel­skool per­seel. vir die groot werk wat ook hier ver­rig word. Hul­le het die dag­sorg/speel­skool op 5 Mei 2014 be­gin en het tans 50 kin­ders on­der hul sorg. Daar is nie­mand wat hul­le borg nie en pro­beer hul­le hul eie fond­se ge­ne­reer. Hul­le vorm deel van ‘n groep van vyf per­so­neel­le­de. Die per­seel wat hul­le ge­bruik is aan die ag­ter­kant van Colesberg Lod­ge op die hoek van Camp­bell­straat ge­leë.

Die kon­sert was ‘n reu­se suk­ses.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.