TE HUUR DEUR PUBLIEKE TEN­DER

Graaff-Reinet Advertiser - - Voorblad -

A­BER­DEEN PLAAS - 3154H - MILLER OM­GE­WING HUURTERMYN – 1 MAART 2018 – 28 FE­BRU­A­RIE 2021 TEN­DER SLUIT: 16 FE­BRU­A­RIE 2018 OM 12H00

Miller om­ge­wing 3154ha. Ka­roo­plaas be­staan­de uit vlak­te en ran­te met ka­roo/gras en strui­ke. Twee do­ring­laag­tes met vol­op sag­te do­ring­veld. Wa­ter voor­sie­ning. 7 wind­pom­pe, 2 so­lar­pom­pe en 2 dom­pel­pom­pe. Groot dam waar­uit ± 8ha be­sproei word. Twee wo­nings, bui­te­ge­boue en vee­han­te­rings­fas­li­tei­te. E­s­kom. Rus­tig om­ge­wing. Goeie skaap en bok­plaas.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.