Bok­ke en hul lei­ers be­gin ge­dug­te En­gel­se deur­kyk

Graaff-Reinet Advertiser - - Voorblad -

Vir die S­pring­bok­ke en die men­se aan die stuur van SA rug­by be­gin ’n be­lang­ri­ke deel van die voor­be­rei­ding vir Ju­nie se drie toets­wed­stry­de teen En­ge­land dié na­week.

Die En­gel­se speel in die eer­ste ron­de van die Noor­de­li­ke Half­rond se Se­s­na­sie­reeks teen I­ta­lië en die kam­pi­oen­span se s­pel sal in Suid-a­fri­ka deeg­lik be­stu­deer en ont­leed word. Al drie wed­stry­de - Wal­lis speel teen S­kot­land en Frank­ryk teen Ier­land - as­ook al die ak­sie in die in­ter­na­si­o­na­le se­westoer­nooi in Nieu-see­land word reg­streeks op te­le­vi­sie uit­ge­saai.

Die twee­de een­dag­wed­stryd tus­sen Suid-a­fri­ka en In­dië se krie­ket­span­ne is een van die tal­le an­der hoog­te­pun­te waar­na sport­gees­drif­ti­ges kan kyk.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.