Lang­a­sems hard­loop me­dal­jes los

Graaff-Reinet Advertiser - - Voorblad -

Graaff-rei­net P­ri­mêr is baie trots op hul leer­ders wat op 27 Ja­nu­a­rie aan die Sa­rah Baart­man Dis­trik Land­loop-byeenkoms deel­ge­neem het. Die byeenkoms het by die Col­lie Koe­berg­sport­kom­pleks in Graaff-rei­net plaas­ge­vind. 31 leer­ders ver­bon­de aan die skool het aan dié kom­pe­ti­sie deel­ge­neem waar­van 22 leer­ders me­dal­jes ont­vang het. Die skool is baie trots op hul­le.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.