Ge­bo­re om mo­tor­fiets te ry

Graaff-Reinet Advertiser - - Voorblad -

A­dri­aan van Jaars­veld op sy 50cc-fiets. Plan­ning a­he­ad? You can find mo­re on www.bed­ford­viewe­den­va­le­news. GRAAFF-REI­NET — A­dri­aan van Jaars­veld (6) van La­er Volk­skool in Graaff-rei­net het sy mo­to­cross-loop­baan op ‘n hoë noot af­ge­skop toe hy voor-ver­le­de Sa­ter­dag twee­de ge­ëin­dig het in die eer­ste ron­de van die Ro­ver Mo­tor­fiets­klub in Port-e­li­za­beth se 2018 mo­to­cross-reeks.

A­dri­aan het on­der die 50cc-be­gin­ners­klas deel­ge­neem en het hy hom­self goed van sy taak ge­kwyt met sy eer­ste wed­ren óóit.

Dié ge­leent­heid het ge­dien as die uit­no­di­gings­ron­de van die na­si­o­na­le mo­to­cross-reeks.

Al­hoe­wel die na­si­o­na­le reeks aan die ein­de van die maand af­skop, be­plan A­dri­aan om nog vir dié jaar slegs aan klub­kom­pe­ti­sies deel te neem en hoop hy om dan van vol­gen­de jaar af na­si­o­naal te be­gin kom­pe­teer.

A­dri­aan se lief­de vir dié sport het al­les be­gin toe sy pa, Mar­co, vir hom ‘n e­lek­trie­se O­set-mo­tor­fiets op 3-ja­ri­ge ou­der­dom ge­koop het.

Op 5-ja­ri­ge ou­der­dom het hy oor­ge­ska­kel na ‘n Hon­da 50cc-fiets, waar­mee hy toe aan sy na­tuur­li­ke ta­lent ge­skaaf het op ‘n baan wat vir hom op Gan­na­land, die fa­mi­lie­plaas, in­ge­rig is.

A­dri­aan het in­tus­sen vin­nig ge­vor­der en ry hy tans ‘n KTM 50cc SX.

Met die twee­de plek wat A­dri­aan ver­le­de na­week vir hom­self los­ge­jaag het, het hy van die staan­spoor af ge­wys dat daar nog ‘n goeie toe­koms vir hom in dié sport­soort wag.

A­dri­aan sal op 24 Maart aan sy vol­gen­de klub­wed­ren in Port-e­li­za­beth deel­neem. A­dri­aan van Jaars­veld (6).

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.