Co­les­berg-in­wo­ner ver­loor kan­ker­stryd

Graaff-Reinet Advertiser - - Voorblad -

CO­LES­BERG — Wil­lem (Wil­lie) S­teyn­berg het op 27 Ja­nu­a­rie sy kan­ker­stryd na ‘n lang siek­bed in ‘n hos­pi­taal in Ge­or­ge ver­loor.

Hy is op 19 Ok­to­ber 1953 in De­spa­tch ge­bo­re. Hy was vir baie ja­re op die S­poor­weë werk­saam en het ook in 2000/2001 ‘n ge­sins-mo­tor­her­stel­saak in die ou Wils­to E­lec­tric ge­bou in S­ta­sie­weg be­dryf.

Hier­die is ‘n har­de slag vir die ge­sin en fa­mi­lie aan­ge­sien sy eer­ste eg­ge­no­te, An­ne­tjie, en sy seun, Don­ne­vin, reeds op on­der­skei­de­lik 3 Mei 2006 en 24 De­sem­ber 2001 oor­le­de is.

Hy was die an­ker wat die ge­sin nog by­me­kaar ge­hou het. Sy vrien­de­li­ke ge­aard­heid sal ge­mis word.

Die ge­meen­skap se har­te gaan uit na ou­ma Cor­rie, Lin­da, Ar­mand, Ge­ral­di­ne,lau­rie, Don­ne­vin en an­der ge­sins- en fa­mi­lie­le­de.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.