Al­mal juig as C­hee­tahs haas uit die hoek pluk

Graaff-Reinet Advertiser - - Voorblad -

0en­se in el­ne uit­hoen Yan die land hou duim Yas dat die C­hee­tahs dié na­ween µn haas uit die hoed plun so­dat SA rug­by­lief­heb­bers da­rem weer µn slag re­de het om te spog.

As die Vry­sta­ters hul Pro14-wed­stryd teen die ge­dug­te Car­diff wen en die Oos-kaap­se Kings gee Ul­ster op­draand, sal dit die erg­ste mis­troos­tig­heid ver­dryf. Al­bei wed­stry­de word reg­streeks op TV uit­ge­saai.

Wat wel se­ker is, is dat En­ge­land se wed­stryd teen Wal­lis een van die na­week se Tv-hoog­te­pun­te gaan wees, selfs al klop die Pro­te­as die In­die­se krie­ket­span.

Daar­by gaan ky­kers on­ge­twy­feld van nou af tot 25 Fe­bru­a­rie ver­bys­te­ren­de ak­sie in die O­lim­pie­se Win­ter­spe­le in Suid-ko­rea sien.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.