Op Graaff-rei­net het taal­na­si­o­na­lis­me ne­ge de­ka­des ge­le­de tot ’n kerk­skeu­ring ge­lei wat die he­le ge­meen­skap ver­deel het. Nou is die won­de ge­heel, het daar ver­soe­ning ge­kom en is die twee ker­ke weer een. DA­NIE MOU­TON van Kerk­bo­de ver­tel die ver­haal.

Graaff-Reinet Advertiser - - Graaff-reinet -

GRAAFF-REI­NET — Gees­drif­ti­ge han­de­klap be­groet lid­ma­te wan­neer hul­le by Nu­we­kerk op Graaff-rei­net uit­stap.

Dit is die e­re­diens om die her­stel van een­heid in Graaff-rei­net te vier.

Hul­le het in Nu­we­kerk be­gin, en stap nou straat­langs as sim­bool van een­heid na Groot­kerk.

Die e­re­diens sluit daar af.

Chris­te­ne van an­der ker­ke staan weers­kan­te van die straat. Hul­le klap han­de, is bly oor die een­heid en moe­dig die lid­ma­te op die nu­we pad aan. By­na ’n eeu van skeu­ring en ver­deeld­heid kom van­dag tot ’n ein­de.

Die da­tum is Son­dag, 21 Ja­nu­a­rie 2018. Nu­we­kerk, waar die e­re­diens be­gin, is in 1927 as die Pro­tes­te­ren­de Ge­meen­te Graaff-rei­net ge­stig. Dit was des­tyds die uit­ein­de van ’n bloe­di­ge kerk­skeu­ring in Graaff-rei­net.

Van­dag, vier ge­slag­te la­ter, word die era van ver­deeld­heid be­gra­we. Die ver­band word her­stel met die trot­se ou moe­der­ge­meen­te van Graaff-rei­net, ses­de oud­ste ge­meen­te van die NG Kerk in die vier­de oud­ste land­dros­dis­trik in Suid-a­fri­ka.

Die aan­vang van die e­re­diens in Nu­we­kerk se ge­bou was som­ber, met die tra­ne wat vry­e­lik vloei. Die ge­bou word vir die laas­te keer as NG Kerk ge­bruik. ’n Era is ver­by. Ter­wyl lid­ma­te han­de­vat word Nu­we­kerk se ge­meen­te­lied die heel laas­te keer ge­sing.

Tog is al­mal moe­dig. “Her­e­ni­ging is die wil van God,” soos dr. T­rix Tru­ter, le­raar van Nu­we­kerk, pas in die e­re­diens ge­sê het.

Ge­skie­de­nis

Die NG ge­meen­te Graaff-rei­net is in 1792 ge­stig.

Toe die ge­meen­te 30 jaar oud was, word ’n jong S­kot­se pre­di­kant in 1822 daar be­ves­tig, ’n man wat die ge­skie­de­nis van die dorp diep sou be­ïn­vloed, en wie se na­ge­slag die kerk­li­ke to­neel in Suid-a­fri­ka on­her­roep­lik sou ver­an­der. Andrew Mur­ray se­ni­or was 28 jaar oud en sou die ge­meen­te vir 44 jaar tot 1866 be­dien.

Hy is deur sy seun, Charles Mur­ray, op­ge­volg. Charles was tot 1904 pre­di­kant van Graaff-rei­net. Bei­de pa en seun het diep spo­re ge­trap.

“Gods­diens­tig was Graaff-rei­net vir sy tyd ’n mo­del­ge­meen­te on­der die lei­ding van die Mur­rays,” skryf dr. S­chalk du Toit in sy boek oor die la­te­re skeu­ring.

Naas die sier­li­ke hui­di­ge kerk­ge­bou, word Charles Mur­ray se ar­beid op die ge­bied van on­der­wys en die jeug be­skou as die “e­wig­du­ren­de mo­nu­ment” van sy be­die­ning. Twee skole het uit sy be­die­ning ont­staan, en die Son­dag­skool (des­tyds ’n ver­e­ni­ging) is in 1879 deur 388 kin­ders by­ge­woon.

Sien­de dat die Mur­rays S­kot­te was, was die ge­bruik van En­gels ’n na­tuur­li­ke deel van hul­le be­die­ning. Die taal­groe­pe op die dorp het goed oor die weg ge­kom. Hoe­wel Ne­der­lands in die be­die­ning ge­do­mi­neer het, is En­gel­se e­re­diens­te aan­vank­lik ge­hou en in 1894 her­in­ge­stel om jong­men­se daar­van te weer­hou om na an­der ker­ke oor te gaan.

En­gels in die kerk was eg­ter teen die ein­de van die 1800’s om­stre­de. 300 lid­ma­te te­ken in 1897 ’n pe­ti­sie teen die ge­bruik van En­gels in die jeug­be­die­ning en by bui­te­nag­maal­diens­te. Die sen­ti­ment teen En­gels is deur die Anglo­boe­re­oor­log aan­ge­spoor. In 1900 be­sluit die kerk­raad dat geen En­gels in ons “Hol­landsche Ge­re­for­meer­de Kerk” ge­bruik sal word nie.

Charles Mur­ray het dié ver­bod in­tens e­mo­si­o­neel be­leef en as ’n bit­ter be­ker be­skou wat hy moes drink.

By die ring­sit­ting van 1900 vra ou­der­ling Te Wa­ter van Graaff-rei­net dat die kerk Ne­der­lands be­ter be­skerm.

Ag­ter die pro­tes teen En­gels lê die ont­wa­ken­de volks­ge­voel en na­si­o­na­lis­me van die A­fri­ka­ner. “Die kerk­raad het van­uit ’n na­si­o­na­le ge­voel stand­punt in­ge­neem teen die ver­en­gel­sing van die kerk,” skryf Du Toit.

Met die stryd teen En­gels op Graaff-rei­net be­sleg, ver­skuif die to­neel na die span­ning tus­sen A­fri­kaans en Ne­der­lands.

Na Mur­ray in 1904 sterf, be­roep die kerk­raad dr. DF Ma­lan (la­te­re eer­ste mi­nis­ter) as le­raar. Ma­lan het ’n sterk po­li­tie­ke be­wus­syn ge­had en hom be­y­wer vir die A­fri­ka­ner se taal­reg­te. Na Ma­lan re­dak­teur van Die Bur­ger word, dra sy op­vol­ger, dr. Ben­nie Keet, die vaan­del vir A­fri­kaans.

In 1919 neem die Si­no­de van die Kaap­se NG Kerk die be­sluit dat A­fri­kaans naas Ne­der­lands

Ds. Ben Fou­rie, voor­ma­li­ge le­raar van Nu­we­kerk, bring ‘n groe­te­bood­skap en ver­tel oor die ge­skie­de­nis van die skeu­ring.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.