At­le­te ryg me­dal­jes in

Graaff-Reinet Advertiser - - Schools | Skole -

At­le­te van Graaff-rei­net Pri­mêr het ty­dens die by­een­koms Vry­dag, 9 Fe­bru­a­rie by die Col­lie Koe­berg sport­kom­pleks, om­trent die me­dal­jes in­ge­ryg. Yo­lin Pie­ter­sen het ‘n brons me­dal­je ver­werf in die 800m i­tem, Be­ne­dien Yey­a­na ‘n brons in die 1200m, Dud­ley-ann Mc­carthy ‘n goud in die 100m en 150m, Ju­niel­le Go­li­ath ‘n brons in die 100m, Ta­sneem Ja­cobs ‘n goud in hoog­spring, Ke­zia Sep­tem­ber ‘n goud in die 100m en El­ri­co Prins en Moesha Mes­hi­li­nie het elk ‘n sil­wer me­dal­je ge­kry in ver­spring.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.