Volk­skool-at­le­te skit­ter in Oudts­hoorn by twee­kamp­by­een­koms Nar­sing­straat-at­le­te spog met goeie plek­ke

Graaff-Reinet Advertiser - - Schools | Skole -

GRAAFF-REI­NET — Sa­ter­dag, 3 Fe­bru­a­rie, is die jaar­lik­se Hig­hga­te In­ter­pro­vin­si­a­le T­wee­kamp-kom­pe­ti­sie in Oudts­hoorn ge­hou. Hier­die in­ter­pro­vin­si­a­le by­een­koms is die twee­de groot­ste in die land, met net die Suid A­fri­kaanse­kam­pi­oen­skap­pe wat meer at­le­te trek. 521 top at­le­te het hul pro­vin­sies ver­teen­woor­dig op bei­de die tar­tan baan en die O­lim­pie­se swem­bad. Die Op-span was baie kom­pe­te­rend en het pro ra­ta die mees­te me­dal­jes en top 10-plek­ke ver­o­wer. Een van die jong­ste deel­ne­mers was Mia Bo­tha van La­er Volk­skool wat in die O.8-ou­der­doms­groep deel­ge­neem het. Dit was haar eer­ste In­ter­pro­vin­si­a­le deel­na­me en sy het die op­win­ding en kom­pe­ti­sie baie ge­niet. Die on­der­vin­ding wat sy op­ge­doen het sal haar be­slis help om vol­gen­de keer nog be­ter te pres­teer. Sy het 16de ge­ëin­dig en het ver­al mooi ge­hard­loop. Vir al drie die C­re­we-bro­wn’s van Ho­ër Volk­skool was dit die vier­de Hig­hga­te-kom­pe­ti­sie wat hul­le aan deel­ge­neem het. Mar­lien C­re­we-bro­wn het as die bes­te OP O.15 at­leet op­ge­ëin­dig en was al­ge­heel 12de. L­le­wel­lyn C­re­we-bro­wn het in die mans O.17 deel­ge­neem en het 8ste klaar ge­maak. Hy het in bei­de die hard­loop so­wel as die s­wem sy per­soon­li­ke bes­te t­wee­kamp tye op­ge­stel. Li­zan­dri C­re­we-bro­wn het die be­son­der­se eer ge­had om as die Op-span­kap­tein op te tree. Sy het ook as O.19- at­leet deel­ge­neem en was 5de al­ge­heel. Al die Volk­sool­at­le­te het meer as 2 000 pun­te be­haal wat hul­le kwa­li­fis­ser vir SA’S la­ter van­jaar. Die vol­gen­de twee­kamp­by­een­koms is die Op-kam­pi­oen­skap­pe in Port E­li­za­beth en Ho­ër Volk­skool ver­trou dat hier­die vier­man­skp die skool se naam daar ook hoog sal hou. GRAAFF-REI­NET — Die Nar­sing­straat Pri­mê­re Skool het die pas af­gel­ko­pe Vry­dag, 20 at­le­te ge­had wat die skool ty­dens die Ka­roo at­le­tiek­by­een­koms vir la­er­sko­le ver­teen­wor­dig het. Die at­le­te het hul baie goed van hul taak ge­kwyt en die vol­gen­de pres­ta­sies be­haal: Maxs­he­an Mat­thews ein­dig twee­de in die 1 200m en eer­ste in die ver­spring; Hers­hel­le Sla­vers ein­dig eer­ste in die 1 200m; Em­me­ren­tia S­tuur­man ein­dig twee­de in die 1 200m; Tashne S­mith be­haal ‘n vier­de plek in die 1 200m; Gi­o­van­ni Plaat­jies kom ag­ste in die 1 500m en der­de in die 800m; Jo­dy Mey­er ein­dig twee­de in die ver­spring en eer­ste in die 80m; So­ny­boy La­mont kom eer­ste in die 100m en eer­ste in die 80m; Mi­cha­e­la Wil­lem­se ein­dig der­de in die 100m en twee­de in die 150m; Et­han Hemp ein­dig twee­de in die 100m en eer­ste in die 200m; E­q­way­ne Ca­ro­lus ein­dig der­de in die 100m, B­jorn de Vos ein­dig vier­de in die 80m; Ra­heim Ar­ries ein­dig der­de in ge­wig­stoot; De­o­ne A­fri­ka ein­dig twee­de in die ge­wig­stoot; Ni­co­le Prins kom eer­ste in die ge­wig­stoot; Je­miel Groot­boom ein­dig vier­de in die 150m en Go­za­ne Don­ley ein­dig der­de in die 200m.

Voor: Ra­heim Ar­ries, Jo­dy Mey­er en Hers­hel­le Sla­vers. Mid­del: So­ny­boy La­mont, Mi­cha­e­la Wil­lem­se, De­o­ne A­fri­ka, Ni­co­le Prins, Maxs­he­an Mat­thews, Em­me­ren­tia S­tuur­man en A­mos Groot­boom (skool­hoof). Ag­ter: Et­han Hemp en Gi­o­nan­ni Plaat­jies.

Vier Volk­skool­at­le­te by die Oudts­hoorn swem­bad: L­le­wel­lyn en Mar­lien C­re­we-bro­wn, Mia Bo­tha en span-kap­tein Li­zan­dri C­re­we-bro­wn.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.