Va­len­tyns­dans in A­lex Laing-saal

Graaff-Reinet Advertiser - - Schools | Skole -

GRAAFF-REI­NET — In­dien die Va­len­tyns­gees jou ge­tref het, is hier­die Va­len­tyns­dans spe­si­aal vir jou! Hier­die Vry­dag, 16 Fe­bru­a­rie, word daar ’n ro­man­tie­se Va­len­tyns­dans in Kroon­va­le se A­lex Laing-saal ge­hou. Neem jou ge­lief­de saam, gaan dans, ge­sels en ge­niet ’n heer­li­ke aand! Die ver­rig­tin­ge be­gin om 18:30 met ‘n ge­luk­ki­ge trek­king la­ter die aand. Ver­ver­sings sal te koop wees, maar gas­te is wel­kom om hul eie piekniek­mand­jie vir die ge­leent­heid te pak. Kaar­tjies, teen R50 per per­soon, is by Graaff-rei­net Pri­mêr te koop.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.