T­wee be­gaaf­de dan­sers van LVS pres­teer puik

Graaff-Reinet Advertiser - - Voorblad -

Jo­ané S­troe­bel en Mo­ni­que Nell, ver­bon­de aan La­er Volk­skool, het in No­vem­ber hul klop­dans­ek­sa­men af­ge­lê en uit­ste­kend pres­teer. Jo­ané het haar ek­sa­men met lof (96%) ge­slaag en Mo­ni­que het 85% vir haar klop­dans­uit­voe­ring be­haal. La­er Volk­skool is baie trots op dié t­wee dan­sers en skryf die s­kool hul suk­ses aan har­de oe­fe­ning en be­son­de­re ta­lent toe.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.