Volk­sies be­dank borg

Graaff-Reinet Advertiser - - Voorblad -

La­er Volk­skool se O.13a-rug­by­span be­dank graag vir S­haun Bo­tha van Bo­tha’s To­wing vir die borg van hul rug­by­truie. Hier oor­han­dig Bo­tha die nu­we trui aan die span se kap­tein, JJ T­heron. “Dit sal ty­dens el­ke wed­stryd met trots ge­dra word,” het ‘n dank­ba­re T­heron ge­sê.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.