GASTEHUIS ASSISTENT

Graaff-Reinet Advertiser - - Voorblad -

‘n nu­we gastehuis in Mid­del­burg, be­no­dig die diens­te van ‘n assistent. Die per­soon sal ver­ant­woor­de­lik wees vir: be­spre­kings, ont­vangs van gas­te, maak van ont­byt, boek­hou­ding op Pas­tel en an­der ad­mi­nis­tra­tie­we ta­ke. Na­s­kool­se op­lei­ding in die gas­vry­heids­be­dryf nood­saak­lik.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.