K­rie­ket­span­ne klop teen­stan­ders

Graaff-Reinet Advertiser - - Voorblad -

Graaff-rei­net P­ri­mêr se twee O.10 k­rie­ket­span­ne het op 4 Au­gus­tus deel­ge­neem aan die Dr Bey­ers Nau­dé mi­ni-krie­ket­fees by die F­red Huf­ke O­val in Kroon­va­le. Bei­de span­ne het as die oor­win­naars uit die stryd ge­tree, teen on­der­skei­de­lik St Te­re­sa’s en Wil­li­am Oats. Die skool is baie trots op dié twee span­ne.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.