Graad 12’s weeg me­kaar op ty­dens In­ter­ma­triek­toer­nooi

Graaff-Reinet Advertiser - - Voorblad -

El­ke jaar bied Ho­ër Volk­skool ‘n In­ter­ma­triek­toer­nooi aan waar die Graad 12-leer­lin­ge in span­ne teen me­kaar mee­ding op die hok­kie-, rug­by- en sok­ker­veld, as­ook op die nat­bal­baan. Hier­die toer­nooi vind plaas oor ‘n tyd­perk van vier we­ke waar span­ne kans kry om hul staal op ver­skil­len­de ge­bie­de te wys. Hier­die jaar is die ‘In­cre­di­bles’ die trot­se wen­ners van die ge­sog­te be­ker. Die ‘In­cre­di­bles’ be­staan uit (ag­ter) Chloe Ger­ber, Gi­de­on Mul­ler, Ga­ry Ju­nies, I­re­ne Kie­wiets, (voor) S­te­phan La­te­gan, Da­ni­ta van der Mer­we, Ja­na La­te­gan en Ja­mie Web­ster.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.