Nu­we ju­ni­or leer­ling­raad van Ho­ër Volk­skool ver­kies

Graaff-Reinet Advertiser - - Voorblad -

Die vol­gen­de leer­ders van Ho­ër Volk­skool is ge­kies om ge­du­ren­de 2019 op die ju­ni­or leer­ling­raad te dien. Dié leer­ders sal die se­ni­or leer­ling­raad on­der­steun in hul ta­ke. Baie ge­luk aan: (ag­ter) Ru­an Dey­sel, Je­an-lou­is du P­les­sis, L­li­am van Heer­den, Chloe St­an­nard, (voor) Ro­byn Koe­taan, Mia du P­les­sis, Lo­gan Lu­dick en Ed­mund Jap­h­ta.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.