S­pel­ler in Sa-fi­naal

Graaff-Reinet Advertiser - - Voorblad -

Tien gees­drif­ti­ge spel­lers van

Ho­ër Volk­skool het op Sa­ter­dag, 1 Sep­tem­ber, deel­ge­neem aan die Woor­de Open Wê­rel­de (Wow)spel­fees se pro­vin­si­a­le ron­de in Por­te­li­za­beth. An­ni­ka Fit­z­ge­rald het haar uit­ste­kend van haar taak ge­kwyt en ein­dig in die der­de po­si­sie van al die deel­ne­men­de Graad 9’s. Sy het dan ook ge­kwa­li­fi­seer as ‘n na­si­o­na­le fi­na­lis en gaan op 20 Ok­to­ber deel­neem aan die fi­na­le ron­de van dié kom­pe­ti­sie in S­tel­len­bosch.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.