Jong ta­lent troef ou­er gar­des op gholf­baan

Graaff-Reinet Advertiser - - Voorblad -

John­ny Lu­dick jr. (regs) het met ‘n net­to tel­ling van 70 as die wen­ner van die A-af­de­ling uit die s­tryd ge­tree ty­dens Sa­ter­dag se maan­de­lik­se Me­dal-kom­pe­ti­sie by die Graaff-rei­net Gholf­klub. Die B-af­de­ling is ge­wen deur Jo­han B­rink met ‘n net­to tel­ling van 73, ter­wyl Dan Ye­a­don die C-af­de­ling ge­wen het met ‘n net­to tel­ling van 71.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.