A-li­ga swem­mer maak Volk­skool trots

Graaff-Reinet Advertiser - - Voorblad -

‘n Groot eer het ‘n kra­ni­ge swem­mer van Graaff-rei­net on­langs te beurt ge­val. Ri­an­co Ver­meu­len, ‘n Graad 11-leer­ling ver­bon­de aan Ho­ër Volk­skool, is as die bes­te 16-ja­ri­ge swem­mer in die Oos­te­li­ke Pro­vin­sie in al­le A-li­ga swem­ga­las aan­ge­wys. Hier­die toe­ken­ning is ge­maak ty­dens die Nm­ba-prys­uit­de­ling in Port-e­li­za­beth waar hy die Tur­ner-wis­sel­tro­fee vir dié pres­ta­sie toe­ge­ken is. Hier staan Ri­an­co Ver­meu­len met die Tur­ner-tro­fee.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.