Kos­huis­kin­ders neem af­skeid

Graaff-Reinet Advertiser - - Voorblad -

Die kos­huis­kin­ders van La­er Volk­skool in Graaff-rei­net het ver­le­de week bal­lon­ne die lug in op­ge­stuur ter na­ge­dag­te­nis van die s­kool se ge­lief­de kos­huis­va­der Man­ne­tjie Kemp wat op 4 Sep­tem­ber oor­le­de is. Man­ne­tjie was vir 24 jaar su­per­in­ten­dent by La­er Volk­skool se kos­huis, Huis Ey­bers. INSET: Man­ne­tjie Kemp.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.