Af­na­me in roof en dief­stal, maar...

Graaff-Reinet Advertiser - - Voorblad -

Die nuut­ste mis­daad­sta­tis­tie­ke wat vroe­ër van­dees­maand deur die na­si­o­na­le po­li­sie be­kend­ge­maak is, toon ‘n af­na­me in ver­skeie mis­dry­we in die Graaff-rei­net a­rea, maar sek­su­e­le mis­da­de is kom­mer­wek­kend hoog.

Ge­wo­ne dief­stal in die a­rea toon ‘n 2% af­na­me, al­hoe­wel daar steeds ‘n skrik­wek­ken­de 717 klag­tes in dié ver­band vir die 2017/18 boek­jaar aan­ge­meld is.

Die po­li­sie­groep se hoof, B­ri­ga­dier Ru­dolph A­doph het ge­sê die af­na­me in die ver­skeie ka­te­go­rieë van mis­daad is ‘n po­si­tie­we uit­koms en ‘n be­wys van die po­li­sie se har­de werk, ten spy­te van ver­skeie uit­da­gings.

A­dolph sê erns­ti­ge oor­tre­dings het ‘n al­ge­he­le 5.41% af­na­me ge­toon, be­hal­we vir ver­krag­tings wat met 4% en brand­stig­ting wat met 16% ge­styg het.

“Daar was swaar von­nis­op­leg­gings vir ver­krag­ters wat ‘n sterk bood­skap aan sek­su­e­le oor­tre­ders uit­ge­stuur het,” het A­dolph ge­sê.

Hy sê brand­stig­ting en kwaad­wil­li­ge be­ska­di­ging van ei­en­dom word in die mees­te ge­val­le toe­ge­skryf aan ge­sins­ge­weld.

“In baie ge­val­le is dit fa­mi­lies wat ru­sie on­der­me­kaar het wat dan hier­die mis­dry­we mee­bring.”

Erns­ti­ge roof­tog­te, be­doe­len­de dat die ro­wer met 'n do­de­li­ke wa­pen toe­ge­rus was, 'n me­de­plig­ti­ge ge­had het of die slag­of­fer erns­tig be­seer het, het ’n af­na­me van 19% ge­toon en al­ge­me­ne roof het met 34% af­ge­neem.

Vol­gens A­dolph is vee­dief­stal ’n groot uit­da­ging.

Hy meen in mees­te ge­val­le is die oor­tre­ders dwelm­mis­brui­kers.

In ver­ge­ly­king met die vo­ri­ge jaar waar die breë Graaff­rei­net-om­ge­wing 22 moor­de ge­sien het, het moord in die laas­te boek­jaar met een ge­styg. In 2015 is 13 moor­de ge­rap­por­teer, die laag­ste aan­tal se­dert 2009, en die hoog­ste aan­tal moor­de, 25, is in 2010 ge­pleeg. Vyf ge­val­le van po­ging tot moord is vir hier­die jaar aan­ge­meld, met 10 ver­le­de jaar.

Ge­wo­ne dief­stal in die a­rea toon ‘n 2% af­na­me, al­hoe­wel daar steeds ‘n skrik­wek­ken­de 717 klag­tes in dié ver­band vir die 2017/18 boek­jaar aan­ge­meld is.

Vyf en ne­gen­tig ge­val­le van sek­su­e­le mis­dry­we is in die 2017/18 boek­jaar aan­ge­meld.

Dit is 14 meer as in die vo­ri­ge boek­jaar. In 2014 was die sek­su­e­le mis­dryf-sy­fer re­la­tief laag met 35 ge­rap­por­teer­de ge­val­le, maar in 2012 is ’n he­mel­hoë 68 sek­su­e­le mis­dry­we aan­ge­meld.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.