Graad 7-leer­ders hou en­tre­pre­neurs­dag

Graaff-Reinet Advertiser - - Voorblad -

Ver­le­de Don­der­dag, 27 Sep­tem­ber, het La­er Volk­skool se Graad 7’s ‘n baie suk­ses­vol­le en­tre­pre­neurs­dag vir die res van die s­kool aan­ge­bied.

Die stal­le­tjies het ge­sorg vir ver­maak en ge­not vir al­mal en is daar ‘n wye ver­skei­den­heid lek­kers vir die soet­tand en woe­li­ge spe­le­tjies aan­ge­bied.

Al die leer­lin­ge het baie moei­te ge­doen met hul ta­fels en pro­duk­te.

Hul­le het ook be­sef dat dit har­de werk verg om ‘n en­tre­pre­neur te wees.

Ca­ra Jan­sen en Lea Eras­mus het al hul on­der­steu­ners in ‘n tro­pie­se luim ge­stel. INLAS: Die kon­dens­melk-in­spui­tings was - soos dit al­tyd is - ‘n guns­te­ling!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.