K­leur­fees deur Volk­sies ge­niet

Graaff-Reinet Advertiser - - Sport -

Gees­vang was nog nooit so kleur­vol soos by La­er Volk­skool nie. Die leer­lin­ge het ver­le­de Don­der­dag­og­gend, ter af­slui­ting van die der­de skool­kwar­taal, ‘n k­leur­fees ge­had, wat deur die­ge­ne wat dit aan­skou het bes be­skryf is as ‘n “ont­plof­fing in ‘n re­ën­boog-men­gel­moes van kleur”.

See mo­re pho­tos at www.graaff­rei­ne­t­ad­ver­ti­ser.com

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.