Leer­der op­ge­neem in Sa­rah Baart­man O.12-rug­by­span

Graaff-Reinet Advertiser - - Sport -

El­ri­co Prins (12), ‘n leer­der van Graaff­rei­net P­ri­mêr, is on­langs op­ge­neem in die Sa­rah Baart­man O.12-rug­by­span. Hy het van 27 tot 29 Sep­tem­ber as die span se los­ska­kel deel­ge­neem aan ‘n jaar­lik­se rug­by­toer­nooi wat by die Oak­da­le Land­bou­skool in Ri­vers­dag ge­hou is. Die s­kool en die s­kool se ge­meen­skap is baie trots op hom.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.