Wraak­sug­te All Blacks en Bok­ke bo­aan Tv-lys

Graaff-Reinet Advertiser - - Sport -

Die reg­streek­se uit­sen­ding van die rug­by­wed­stryd tus­sen Sui­d­a­fri­ka en Nieu-see­land is maar een van 'n he­le rits hoog­te­pun­te wat dié na­week op te­le­vi­sie te sien is.

Maar vir heel­par­ty ky­kers is die krag­me­ting in P­re­to­ria die e­nig­ste s­port wat werk­lik saak­maak: die S­pring­bok­ke teen 'n wraak­sug­ti­ge span All Blacks.

Die krag­me­ting tus­sen Aus­tra­lië en Ar­gen­ti­nië in die­self­de Kam­pi­oen­skaps­reeks, nog 'n een­daag­se wed­stryd tus­sen Suid-a­fri­ka en Zim­bab­we se krie­ket­span­ne en die Ja­pan­se Grand P­rix is van die an­der groot s­port wat op­win­ding sal ver­oor­saak.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.