We­ber-wen­ner aan­ge­wys

Graaff-Reinet Advertiser - - Briewe | Letters -

Ter vie­ring van Na­si­o­na­le Braai­dag op 24 Sep­tem­ber, het die En­gen Ri­ver­si­de Con­ve­nien­ce Cen­t­re in Graaff-rei­net ‘n kom­pe­ti­sie ge­loods met ‘n We­ber-braai op die spel. Aan­ko­pe van R50 en meer, het kli­ën­te laat kwa­li­fi­seer vir dié ge­luk­ki­ge trek­king. Kay-lyn­ne Kays­ter is op 4 Ok­to­ber, as die wen­ner aan­ge­wys. Hier is sy saam met Mild­red van der West­hui­zen.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.