Ling­com P­ri­mêr spog met O.12-spe­ler

Graaff-Reinet Advertiser - - Sport -

Ling­com P­ri­mêr-leer­der Et­han Jaf­tha se ver­nuf met ‘n rug­by­bal het daar­toe ge­lei dat hy on­langs die Sa­rah Baart­man-dis­trik se O.12-rug­by­span ver­teen­woodig het ty­dens ‘n jaar­lik­se O.12rug­by­toer­nooi in Ri­vers­dal. Et­han en sy span het baie goed ge­speel en die skool is baie trots op sy pres­ta­sies op die rug­by­veld. Hier ver­skyn Et­han saam met skool­hoof, Ed­mond Ca­rel­se (links) en af­rig­ter C­har­l­ton La­mont (regs).

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.