Nóg ’n tan­de­kner­se­ry oor rug­by wag op Lof­tus

Graaff-Reinet Advertiser - - Sport -

Nog 'n tan­de­kner­se­ry op Lof­tus Vers­feld wag op men­se wat dié na­week 'n bie­tjie rug­by wil kyk; het­sy in die sta­di­on in P­re­to­ria of op te­le­vi­sie.

Die Cur­rie­be­ker­wed­stryd tus­sen die Blou Bul­le en die We­s­te­li­ke Pro­vin­sie sal se­ker nie so se­nu­ter­gend soos ver­le­de week se toets­wed­stryd wees nie, maar die e­mo­sies tus­sen die on­der­steu­ners sal ou­der ge­woon­te hoog loop.

Eint­lik kraai sok­ker dié na­week ko­ning, want En­ge­land, Ne­der­land, Duits­land, Por­tu­gal en G­rie­ke­land se dui­sen­de on­der­steu­ners in Sui­d­a­fri­ka kan op TV na dié lan­de se wed­stry­de in die Eu­ro­pe­se Na­siesliga kyk.

Daar­by word die SA sok­ker­span se sker­mut­se­ling teen die Sey­chel­le en die twee krie­ket­wed­stry­de tus­sen Suid-a­fri­ka en Zim­bab­we ook reg­streeks uit­ge­saai.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.