HINDENBURG-RAMP 1937

Huisgenoot 100 - - Nuusgenoot -

By­na agt we­ke na­dat die Duit­se lug­skip Hindenburg op 6 Mei 1937 in A­me­ri­ka dra­ma­ties aan die brand ge­slaan het, het Huis­ge­noot op 2 Julie t­wee fo­to’s van die ramp ge­plaas: een waar die lug­skip brand en ’n an­der om te wys hoe min van die tuig oor­ge­bly het. Dit was na­tuur­lik voor die dae van mo­der­ne teg­no­lo­gie en die tyd­skrif moes ’n he­le klom­pie we­ke wag dat fo­to’s uit die bui­te­land op­daag.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.