TWEEDE VRY­HEIDS­OOR­LOG (1899-1902)

Huisgenoot 100 - - Nuusgenoot -

Die Ang­lo-Boe­re­oor­log was al ver­by teen die tyd dat die eer­ste Huis­ge­noot ver­skyn het, maar dit – en ver­al sy A­fri­ka­ner­hel­de – was nie ver­ge­te nie. In Fe­bru­a­rie 1922 word met die dood van genl. Chris­ti­aan de Wet ge­skryf: “Chris­ti­aan de Wet, die on­ver­skrok­ke Boe­re­ge­ne­raal en on­oor­win­li­ke held van ons Tweede Vry­heids­oor­log, is nie meer nie.” Oor sy be­graf­nis is be­rig in die uit­ga­we van A­pril 1922, en in la­te­re uit­ga­wes sou daar nog ver­skeie fo­to’s van dié be­graf­nis wees.

T­win­tig jaar ná die on­der­te­ke­ning van die vre­des­oor­een­koms op 30 Mei 1902 het ’n ar­ti­kel daar­oor ver­skyn on­der die op­skrif: “’n T­reur­spel Se Tra­gie­se Ein­de”.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.